Descrição
Laerskool Constantiapark is ‘n Afrikaansmedium openbare skool vanaf gr. 0 (6 j. oud) tot gr. 7 (13 j. oud). Die Gauteng Departement van Onderwys se kurrikulum word gevolg
met addisionele verryking in rekenaaronderrig in twee rekenaarsentrums. Die onderwysbenadering is uitnodigend met klem op basiese geletterdheid in Afrikaans, Engels en
Wiskunde. Die twee tale ontvang ewe veel onderrigtyd.
versões Antigas
- 09/27/2022: Constantiapark Laerskool 1.0.5
- Report a new version
- Nome do Aplicativo: Constantiapark Laerskool
- Categoria: Educação
- Código App: za.co.eai.constantiapark
- A versão mais: 1.0.5
- Exigência: 4.1 ou superior
- Tamanho : 17.15 MB
- Atualizado: 2022-09-27